R97.75

Resource Description

Die projek sluit in 3 stories (fabels)
Dit gee basies 3 verskillende projekte vir jou klas. Indien jy projek 1 ook aflaai is daar nog ‘n keuse van 1 x legende en 2 x sprokies ook, wat ‘n totaal van 6 verskillende projekte gee.
Dit sluit in Fase 1: Storie met vrae en sommige navorsing reeds gedoen.
Fase 2 : Volledige skryfproses, breinkaart, rofwerk en finaal met rubriek
Fase 3 : Mondeling uiteensetting met rubriek
Memorandum

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.