R97.75

Resource Description

Kwartaal 3 navorsingsprojek sluit in:
Fase 1: 3 verskillende stories(Fabels) wat die leerders dan moet ontleed. Vra soos wie is die hoofkarakters/protagonis/antagonis, karaktereienskappe , moraal van die storie word gevra om basiese kennis te versterk ten opsigte van die skryf van ‘n eie storie/ dialoog/nuusberig/ laaste eerbetoning ens. en dan so ‘n meer suksesvole uitkom te bevorder. Inligting word gegee met webwerf skakels om leerders bietjie te lei in hul navorsing soos waar hulle inligting kan kry, miskien ook prente vir die mondeling later.
Fase 2: Basiese navorsing vir eie storie. + Die volledige skryf proses, breinkaart, rofwerk en finaal met rubriek
(hierdie is net die gewone skryfproses, die onderwyser kan dit verander na ‘n onderhoud met een van die karakters, of brief aan die skrywer of hoe ook al verkies)
Fase 3: Kwartaal 4 Mondeling met rubriek

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.