FREE

Resource Description

Doel:
Ontwikkeling van fonologiese bewustheid ten opsigte van die identifikasie en isolasie van beginklanke. Die kind moet kan identifiseer watter woord met ‘n ander klank begin.

Inhoud:
12 kaartjies met prente van 3 woorde waarvan 2 met dieselfde klank begin
Kaart 1: pizza-pikkewyn-lamp
Kaart 2: vliegtuig-vis-seekoei
Kaart 3: bal-mier-beer
Kaart 4: koning-jas-kat
Kaart 5: gordyn-sebra-geld
Kaart 6: ring-wa (entjie)-wol
Kaart 7: son-sambreel-das
Kaart 8: pampoen-skilpad-ses
Kaart 9: eend-feetjie-volstruis
Kaart 10 lamp-leer-ketel
Kaart 11: kamera-das-dolfyn
Kaart 12: koerant-boot-krokodil

Maak so:

Die kind knyp ‘n wasgoedpennetjie by die roomys met die prent wat met ‘n ander klank begin. Byvoorbeeld: bal-mier-beer: knyp die pennetjie by die mier, want BEER en BAL begin albei met ‘n /b/.

Geniet dit!
Mari

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.