Resource Description

Hierdie hersieningstoets kan as ‘n informele toets gebruik word of dit kan slegs dien as hersiening om jou leerders vir die eksamen voor te berei. Die toets bestaan uit 12 vrae wat oor die volgende onderwerpe handel: Voornaamwoorde, samestellings, meervoude & verkleining, Trappe van Vergelyking, voegwoorde, sinonieme & antonieme, tye, woordsoorte, ontkenning, lydende vorm en intensiewe vorme. 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 9 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R14.25