Kwartaal 2 werkkaarte gereed vir gebruik.
Dit dek basiese leesvaardighede, begripsvrae, woordbou, sinskonstruksie en taalvaardighede.
Alles wat `n Graad 2 FAL leerder moet dek in kwartaal 2!

Week 1: Winter
Klank: ee
Woorde: veer, leeg, keel, teen, weeg, hees, deel, meer, seep, leef.

Week 2: Somer
Klank: ee / e
Woorde: ver / veel, les / lees. bes / bees, met / meet, weg / weeg.

Week 3: Plaasdiere
Klank: oo
Woorde: poot, soom, koor, loon, foon, goor, hoop, woon, boor, doof.

Week 4: Wilde Diere
Klank: o
Woorde: kol, wol, tol, mol, kok, hok, bok, rok, bom, som, bos, pos.

Week 5: Waterlewe
Klank: aa
Woorde: Kaas, maak, saal, naam, raam, saak, laag, slaap, baan, saam, gaan.

Week 6: Seediere.
Klank: a / a
Woorde: Hersien vorige a / aa woorde.

Week 7: Voëls
Klank: uu
Woorde: vuur, muur, suur, skuur, gluur, huur, duur, suur.

R103.50

Resource Description

Besoek “Growing Minds Here” op Instagram en Facebook. GrowingMindsHere Store

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

Better then term 1

I really like this book compared to Term 1.

Elisna - September 16, 2022