R34.50

Resource Description

Gebruik hierdie produk vir:

EKSPRESSIE : Eienskappe van voorwerpe in terme van funksie word ontwikkel. Sommige van die woordgroep leen hul ook tot die ontwikkeling van kategoriee en voorkoms. Byvoorbeeld – #1 Is dit ‘n troeteldier? Is dit ‘n voertuig? Is dit ‘n speelding?

ARTIKULASIE & FONOLOGIE : Oordrag (frase “Kan dit….”)

PROSODIE : Die klem word op die laaste woord van die frase gesit (“Kan dit BLAF?”)

WOORDESKAT : Werkwoorde (Die leeu brul, die son skyn, ens)

VLOTHEID : Frases gee geleentheid om tegnieke te oefen.

FONOLOGIESE BEWUSTHEID : Gebruik die prente vir oefeninge vir rym, identifikasie en kategorisering van foneme, klankgrepe, ouditiewe analise en sintese.

Natuurlik is hierdie net ‘n paar idees vir die gebruik van prentkaartjies. Die moontlikhede is legio!

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.