R138.00

Resource Description

Hierdie produk bevat die drie formele assesseringstake soos wat die aangepaste program vir assessering vereis.
Taak 1: Hardloplees (20)
Taak 4: Transaksionele skryfwerk (10)
Taak 5: Begripslees (15), visuele teks (10), opsomming (5) taalstruktuur en -konvensies (10)
Volledige memorandums, rubrieke en foutontledings is by die onderwysersgids ingesluit.
Anita Vogel

Resource Reviews

Store reviews: ( 19 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.