Resource Description

Afrikaans EAT begripstoets. geskik vir teots of eksamen. Dit bestaan uit 25 punte soos deur die ATPs bepaal. geskik vri graad 8 9 en 10. Vrae is opgestel in meervoud dus is daar meer vrae per leesstuk so jy kan kies en keur watter vrae jy wil gebruik. Memo ingesluit op alle vrae. Dit is op word opgestel en i sdus maklik aanpasbaar tot jou klas se geskiktheid. Alle fotos het ‘n bron en die geskrewe deel is verwrk en aangepas uit maroelamedia. Ms Pottie – Afrikaans

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 2 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R80.00