Resource Description

Leer jou kind die dae van die week. Op ‘n PRETTIGE manier!
Werkboek kenmerke:
* Buitelyn aftrek, spel, skryf dae van die week
* Oefen werkskaarte om begrip te versterk en konsepte soos:
– Watter dag kom volgende
– Volgorde van die dae van die week

* Sit woorde in volgorde
* Woordsoek
* Knip en plak
* Spelling Jeanny Designs

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 3 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R45.00

This product is for personal use only. NOT to be shared with others.