Resource Description

Instruksies en gebruik:

Jou kleinding het altyd bad tyd geniet, maar hardloop nou in die ander rigting wanneer dit tyd is om te gaan bad.

Meeste ouers het dit al ervaar as kleinding daardie onafhanklikheids spier beoefen. Hulle bereik almal ‘n fase waar hulle dinge self wil doen of iets nie meer wil doen wat hulle voorheen gedoen het nie. Dit is heeltemal normaal.

Hoekom is higiëne belangrik?

* Goeie higiëne help om bakterië in toom te hou.
* Ontwikkel ‘n gesonde selfbeeld en self vertroue.
* Help hulle met sosiale ontwikkeling en in jou kind se latere professionele lewens.

As ‘n ouer kan jy jou kind help om goeie higiëne aan te leer op ‘n vroeë ouderdom wat tot hulle voordeel sal wees vir die res van hulle lewens.

Wat kan my kind leer:

1. Higiëne en roetine
2. Fyn motoriese vaardighede
3. Aksie en gevolg
4. Kreatiwiteit
5. Kleure
6. Wat gebeur as kleure meng.
7. Tel tot by tien.
8. Uitbrei van woordeskat.
9. Hand-oog koördinasie.
10. Bonus idees om badtyd pret te maak. Painted Pony (Pty) Ltd

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00

Intellectual Property All contents of this book and games, understood to include, but not limited to; text, graphic design, games, images or content, are the intellectual property of Painted Pony. No content may be duplicated, resold, reused, distributed, displayed, translated, modified, reverse-engineered, disassembled, recompiled or otherwise exploited. You shall not upload to, or otherwise publish through social media sites, any of the contents, information or other material that infringes on Copyrights. It is intended for the use of the buyer of this product, only.