R86.25

Resource Description

Volledige program vir die opleiding van die /s/-klank. In kleur sowel as swart & wit

Stap 1 Bekendstelling
Stap 2 Identifikasie
Stap 3 Stimulasie
Stap 4 Diskriminasie
Stap 5 Voorspelling van foute
Stap 6 Produksie in isolasie
Stap 7 Versterking in isolasie
Stap 8 Produksie en versterking op lettergreepvlak
Inisiële posisie
Finale posisie
Mediale posisie
Stap 9 Produksie van /s/ op woordvlak
Produksie van /s/ in onsin-woorde
Inisiële woordposisie
Finale woordposisie
Mediale woordposisie
In kombinasie met ander konsonante
Stap 10 Produksie van /s/ op frase-vlak
Inisiële woordposisie
Finale woordposisie
Mediale woordposisie
In kombinasie met ander konsonante
Stap 11 Produksie van /s/ op sinsvlak
Roterende sinne
Van isolasie tot sin
Kort gestruktureerde sinne
Produksie van eie sinne
Sinne in ‘n eenvoudige storie
Minder struktuur (storie-prente)54
Stap 12 Oordrag en Vaslegging in aaneenlopende spraak
Beskrywing
Verskille & Ooreenkomste
Bespreking
Lees
Generiese beloningsblaaie
144 Prentkaartjies (Serp, sak, sonbril, sap, suigstokkie, seekat, suurlemoen, son, sambreel, sop, sit, seekoei, muis, huis, mes, kaas, walvis, bus, roomys, nies, vlermuis, mus, jas, roos, vis, nes, das, piesang, haas, polisie, besie, lessenaar, borsel, renoster, ystervark, skaap, stoel, voorskoot, stewels, handskoen, tuinslang, strykyster, posbus, paddastoel, vergrootglas, volstruis, inspuiting, stoof, spaghetti, spaan, springtou, spykers, yskas, sleutel, handsak, swaard, kers, asblik, geskenk, ses, rooster, deksel, tandeborsel, rits(sluiter), pizza, aasvoël, horlosie, stofsuier, stokke, storm, stingel, swaan, rolskaats, stomp, skulp, sneeuman, spinnekop, grassnyer, slak, skaal, saag, slot, kluis, strik, slang, fiets, sambreel, skoorsteen, hamster, sweet, swaai, skilpad, lekkers, spinnerak, dobbelsteen, dinosourus, baksteen, jakkals, stout, mans, skop, spieël, ys, sokkerbal, kasteel, slaap, speld, springmielies, boks, spit, sny, ski, sonskyn, sneeu, sport, steek, esel, gesin, kos, siek

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.