R28.75

Resource Description

Die pakket bestaan uit die volgende:

7 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die aai-klank
1 kort leesstuk met aai-woorde
8 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die ooi-klank
1 kort leesstuk met aai-woorde
3 werkkaarte waar aai en ooi gelyktydig geoefen word.
10 oefenkaartjies in kleur
2 Kleurvolle aai en ooi muurkaarte

Super Pasella!
5 werkkaarte waarop aai/ooi/eeu/oei gelyktydig geoefen word!! Hierdie is ‘n apparte produk wat GRATIS ingesluit word!

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.