R24.15

Resource Description

Super-duper VEELDOELIGE speletjie met PRENTKAARTJIES
Hierdie bordspeletjie kan vir ENIGE doelwit in ‘n terapie-sessie gebruik word.

Ingesluit
Speelbord
60 prentkaartjies (KVK woorde)
NB: skuif-voorwerpe (bv knopies of tellers) is nie ingesluit nie.

Speel so
Spelers (maksimum 4) maak beurte om ‘n prentkaartjie op te tel. Beweeg dan met ‘n voorwerp na die volgende blokkie op die speelbord van dieselfde kleur. Die eerste een wat die gemmerbroodmannetjie se huisie bereik, is die wenner.

Terapie-doelwitte bereik kan word vir:
FONOLOGIESE BEWUSTHEID
LUISTER-VAARDIGHEDE
TAAL-VAARDIGHEDE
VLOTHEID
STEM

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.