Resource Description

Hierdie is slegs ‘n werkkaart en memo oor die ontleding van enkelvoudige sinne. Die werkkaart werk veral lekker as die leerders klaar die teorie behandel het en die oefening net vir inskerping wil gebruik. Die dokument is in MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my PowerPoints, toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Hierdie is slegs ‘n werkkaart en memo oor die ontleding van enkelvoudige sinne. Die werkkaart werk veral lekker as die leerders klaar die teorie behandel het en die oefening net vir inskerping wil gebruik. Die dokument is in MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my PowerPoints, toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af

R30.00