R23.00

Resource Description

Aardryksunde toets, Graad 4, Kwartaal 4
Werksinhoud van Platinum handboek word gedek.
Prente in die toets.
Waar of onwaar vrae
Begripsvrae: verskeidenheid vrae.

Die vrae is eenvoudig gestel en maak dit moontlik vir die leerders om die toets as studiemetode te gebruik.
Die leerders kan op hul eie die toets merk deur die antwoorde te soek in die Platinum handboek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.