Resource Description

Vier Aardedag op ‘n opwindende manier!

Hierdie produk bevat 11 werkvelle perfek vir Graad R tot Graad 3.

Aktiwiteite sluit in:

1. Aardedag inkleur prent (kan as voorblad vir ‘n boekie gebruik word)

2. Aardedag rympie

3. Soek die Woord

4. Inligting oor Bome

5. ‘n Wortel Wandel – Doolhof (Maze)

6. Kreatiewe Storie Skryf (Hoekom moet ons herwin?)

7. Kreatiewe Storie Skryf (Ek plant ‘n plantjie)

8. Natuur Wandel – kontrolelys

9. Kreatiewe Storie Skryf (Hoe kan ek die aarde beskerm?)

10. Kleur die Antwoord (Sluit plus, minus en maal in)

11. Sorteer die Rommel (Sny en Plak aktiwiteit)

4 Van die aktiwiteite is al reeds as ‘n boekie saamgestel (A5), maar is ook beskikbaar in A4 grootte.

Dankie vir U ondersteuning! Terugvoer sal grootliks waardeer word en help my om te verbeter.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00