Resource Description

Lees saam met Hoppetie jou klanke, woorde en sinne.

Ons hulpmiddels help jou om ons GRATIS YOUTUBE VIDEOS te omskep in volwaardige lesse. Die hulpmiddels sluit ALLES in wat jy nodig het om jou les interaktief aan te bied. Prent kaarte, Plakkate, klank kaarte, woord kaarte, lees kaarte en nog vele meer.

You will find the FREE video that goes along with these resources on our educational YOUTUBE channel.
Name of the channel: Pleasant memories education – I can/Ek kan
Name of the video: Lees Afrikaanse klanke, woorde en sinne saam met Hasie – Lees aanvulling vir kinders

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Al die hulpmiddels wat jy nodig het om ons GRATIS YOUTUBE videos in ‘n les te verander.

R29.00