Resource Description

A4 Plakkaat-bundel vir Graad 4 SW Klaskamer. Plakkate sluit die volgende in:
1. Woordmuur oor kwartaal 1 tot 4 se nuwe woorde. (Geskiedenis en Geografie)
2. Veeboerdery
3. Saaiboerdery
4. Syaansigte en planaansigte
5. Plekke waar mense woon
6. Plekke waar mense werk
7. Wat is ‘n kaart?
8. Wie is Nelson Mandela?
Dit is alles in ‘n Zip-folder, extract net. 🙂

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 114 ratings )

5

July 17, 2020 Clarissa deetlefs

sw

November 17, 2019 Lslabbert

FREE