Resource Description

Hierdie produk bestaan uit 40 Paasfees woordeskat flitskaarte wat maklik is om te druk (4 flitskaarte per A4)
Twee stelle is beskikbaar (een met en die ander sonder prentjies) en elke flitskaart meet 18x6cm.

Woordeskat woorde:

1. Paasfees 2. Jesus 3. God 4. opoffer 5. April 6. mandjie 7. sjokolade
8. paaseier 9. haas 10. soektog 11. vier 12. wonderwerk 13. bid
14. kruisig 15. konyn 16. opstanding 17. kruis 18. heilig 19. Lydenstyd
20. versier 21. wortel 22. wegsteek 23. vakansie 24. eier 25. bybel
26. paasbolletjie 27. kuiken 28. lam 29. kroon 30. kerk 31. tuin
32. engele 33. Pilatus 34. Maria 35. Judas 36. Palmsondag 37. donkie
38. graf 39. Hemelvaart 40. die Laaste Avondmaal

Dankie vir U ondersteuning!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R22.00