R28.75

Purchases from MIEMIE MUIS Hulpbronne has copyrights and no unauthorized copies are allowed.

Resource Description

Werkboek om 3D vorms te leer en te oefen.

Elke vorm bevat die volgende:

~ Naam van die 3D vorm
~ Eienskappe van die 3D vorm
~ Voorbeelde van die 3D vorm
~ Oefening om 3D vorm na te trek en in te kleur.
~ Oefening om 3D vorm in te kleur.

Die volgende 3D vorms word gedek in hierdie werkboek:

~ Keël
~ Sfeer
~ Silinder
~ Reghoekige Prisma
~ Driehoekige Prisma
~ Piramide
~ Kubus

‘n Werksvel om al die oefeninge te pas word ook hierby ingesluit.

Ontwerp deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021. Miemie Muis Hulpbronne

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.