R46.00

Resource Description

A4 muurkaarte wat handel oor 3D vorms. Die vorms is mooi groot en duidelik en die naam van elke vorm is ook op die plakkaat.

Help leerders om 3D vorms te leer deur dit visueel vir hulle te wys.

Die produk bestaan uit 10 bladsye en bevat die volgende vorms:

1. Sfeer
2. Kubus
3. Reghoekige Prisma
4. Seshoekige Prisma
5. Vyfhoekige Prisma
6. Driehoekige Piramide
7. Piramide
8. Driehoekige Prisma
9. Keel
10. Silinder

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.