Resource Description

Afrikaanse 3D vorms.
Afrikaanse Wiskunde 3D vorms. Die vorms en name is ingesluit. Hierdie plakkaat sal Grondslagfase leerders help om 3D vorms te herken en benoem. Die plakkaat kan A4 gedruk word vir individuele leerders. Klas plakkaat kan A1 of A0 gedruk word.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R150.00