R9.20

Resource Description

Hierdie speletjie is perfek vir die
leer en hersiening van 2D vorms.
Dit skep opwinding by ‘n onderwerp
wat baie afgesaag kan raak vir
leerders en onderwysers!
Dit is ook ‘n maklike manier om die
leerders se visuele vaardighede te toets en te oefen.

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.