Resource Description

Hierdie werkkaarte wat handel oor afrikaanse gesegdes hou direk verband met ‘n GRATIS YOUTUBE video. Lees die gesegde en pas by die regte betekenis. Daar is ook prente net soos op die video om die les interessant te maak vir die kinders. Elke gesegde, betekenis en prent is genommer vir duidelikheid tydens bymekaar pas.

Gesegde video:

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00