Resource Description

SPLINTERNUWE ASSESSERING.

Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE.

SLUIT IN:

• ‘n Volledige nasienriglyn.

• Opsomming van kognitiewe vlakke.

KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN. iSoftWe Store

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 18 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R35.00