Resource Description

SPLINTERNUWE ASSESSERING.

Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE.

HERSIENE KWARTAAL 3 ONDERWERPE:

1. ALGEBRAIESE UITDRUKKINGS

2. ALGEBRAIESE VERGELYKINGS

3. FUNKSIES EN VERHOUDINGS

4. GRAFIEKE

5. MEETKUNDE VAN REGUITLYNE

SLUIT IN:

• ‘n Volledige nasienriglyn.

• Opsomming van kognitiewe vlakke.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00