Resource Description

SPLINTERNUWE ASSESSERING. HERSIENE ATP.
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.
STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE:

1. ALGEBRAIESE UITDRUKKINGS

2. FUNKSIES & VERWANTSKAPPE

3. ALGEBRAIESE VERGELYKINGS

4. OPPERVLAKTE & OMTREK – 2D FIGURE

5. BUITE-OPPERVLAKTE & VOLUME – 3D VOORWERPE

6. GRAFIEKE

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R50.00