Resource Description

Splinternuwe Opdrag vir Graad 8 Wiskunde. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe:

– Gewone Breuke

– Desimale Breuke

– Die Stelling van Pythagoras

sluit in:

– ‘n Volledige nasienriglyn.

– Opsomming van kognitiewe vlakke.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00