Resource Description

Hersien basiese konsepte tydens die Paastyd!

Werskvelle is maklik om te druk en pret om te voltooi!

Die 12 werksvelle sluit in:

1. My Paashaas Liggaamsdele
2. Paasfees Woordeskat identifisering
3. Voltooi die woorde (Vul die klanke in)
4. Woordsoek
5. Kreatiewe skryfstuk (2 opsies)
6. Patrone trek (2 opsies)
7. Werk die somme uit en kleur die prentjie
8. Dobbelsteen tel
9. Getallelyn spring + Verdubbel en Halveer
10. Handskrif (2 opsies)
11. Voltooi die patrone
12. Data aktiwiteit

Antwoorde kan aan die einde van die dokument gevind word.

Dankie vir U ondersteuning!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R23.00