GR. 8 GESKIEDENIS KWARTAAL 4 – EERSTE WêRELDOORLOG OPSOMMINGS POWERPOINT & PDF

Gr. 8 Geskiedenis – Kwartaal 4: DIE EERSTE WêRELDOORLOG Met opsommings in PDF en Powerpoint. Hierdie produk bevat Gr. 8 Geskiedenis Kwartaal 4 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies plus addisionele PDF opsomming om UIT te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Pragtige illustrasies om konsepte beter te verstaan, plus die logies uiteengesitte opsommings help baie met eksamenvoorbereiding. Hierdie produk het ook goeie resultate getoon vir leerders met ADHD, Outisme of ander leeruitdagings. Onderwerpe ingesluit in opsommings: EENHEID 4.1: Redes waarom die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek het EENHEID 4.2: Aspekte van ervarings gedurende die Eerste Wêreldoorlog EENHEID 4.3: Veranderende rol van vroue in die werkplek in Brittanje tydens die 1ste Wêreldoorlog Eenheid 4.4: Die nederlaag...

GRAAD 5 SW (GEOGRAFIE & GESKIEDENIS) KWARTAAL 4 OPSOMMINGS – OXFORD HANDBOEK

GRAAD 5 SW (GEOGRAFIE & GESKIEDENIS) KWARTAAL 4 OPSOMMINGS. Opgesom volgens die Oxford Handboek. Bl. 97-125 PDF Formaat Sluit in: GESKIEDENIS: (MODULE 8- ‘n ERFENISROETE DEUR DIE PROVINSIES VAN SUID-AFRIKA) 🌿 Eenheid 1: Suid-Afrikaanse provinsies & hul hoofstede 🌿 Eenheid 2: Wat is erfenis? 🌿 Eenheid 3: Voorbeelde van ons erfenis in elke provinsie GEOGRAFIE: (MODULE 7- MINERALE & MYNBOU IN SUID-AFRIKA) 🌿 Eenheid 1: Minerale- en steenkool-hulpbronne van SA 🌿 Eenheid 2: Mynbou & die omgewing 🌿 Eenheid 3: Mynbou & mense 

Natuurwetenskap Graad 4 Kwartaal 4 Toets

Natuurwetenskap Graad 4 Kwartaal 4 Toets Hierdie vraestel bestaan uit 4 afdelings. Die toetsis opgetsel vogens CAPS asook die aangepaste JOP. Dit sluit ook 'n memorandum in met die BLOOM's Tabel. 

GRAAD 6 SW – KWARTAAL 4 OPSOMMINGS (GEOGRAFIE & GESKIEDENIS)

GRAAD 6 SW - KWARTAAL 4 OPSOMMINGS (GEOGRAFIE & GESKIEDENIS) Volgens die Platinum Handboek PDF Formaat Sluit in: GEOGRAFIE - Onderwerp 4 (bl. 74-97) 🌿 Eenheid 1: Mense & Provinsies in Suid- Afrika 🌿 Eenheid 2: Hoekom mense woon waar hulle woon 🌿 Eenheid 3: Landelike & Stedelike Gebiede 🌿 Eenheid 4: Mense oor die wêreld heen 🌿 Eenheid 5: Rio de Janeiro: 'n Gevallestudie van 'n stad GESKIEDENIS - Onderwerp 4 (bl. 172-191) 🌿 Eenheid 1: Inheemse (tradisionele) medisyne in Suid-Afrika 🌿 Eenheid 2: Sommige moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings 🌿 Eenheid 3: Gevallestudie: 'n Deurbraak in chirurgie: die eerste hartoorplanting. 🌿 Eenheid 4: Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing 🌿 Eenheid 5: Rio de Janeiro: 'n Gevallestudie van 'n stad...